2 maande gelede
Australië wil nie help
Scott Morrison
Scott Morrison  ~ William West (AFP)

DIE Australiese premier, Scott Morrison, en sy kollegas het die naweek propaganda gemaak teen ’n voorstel dat asielsoekers in offshore kampe in Australië mediese behandeling mag kry.

Volgens hulle moet die streng reëls oor migrante nie verslap word nie.

“Ons kan nie dat Australië se grense gerule word deur ’n paneel van medici nie,” het Morrison op ’n nuuskonferensie gesê. – Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters