25 dae gelede
Pres. praat oor Corona-virus
Foto: Timeslive  ~ 

PRES. CYRIL RAMAPHOSA het Sondagaand na 'n spesiale kabinetsvergadering die land toegespreek oor die Corona-virus.

Die kabinetsvergadering het Sondagoggend omstreeks 10:30 begin en tot laatmiddag geduur.

Vroegoggend het dit reeds bekend geword dat die aantal positief bevestigde gevalle ook oornag tot 51 gestyg het.  

 
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters