Verlede maand
Nog 25 sterf weens Covid
Blood sample with respiratory coronavirus positive
 ~ Getty Images

NOG 25 Covid verwante sterftes is Donderdagaand aangekondig.

In 'n verklaring kort voor middernag sê die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize, die nasionale Covid-19 verwante sterftesyfer is nou 577.

Hy voeg by: "Dit is met hartseer dat ons ook bekend maak dat een van die sterftes is 'n werknemer van die nasionale gesondheidlabratoriumdienste.

"Daar is 'n paar weke gelede bevestig dat sy Covid-19 positief is en kort daarna is sy in die hospitaal opgeneem."

Die minister het ook aangekondig dat daar 1 466 nuwe bevestigde gevalle aangemeld is. Dit bring die totaal op 27 403 bevestigde gevalle in Suid-Afrika.

Intussen staan die aantal persone wie herstel het op 14 370. 

Covid-19 syfers in SA: 28 Mei 2020

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Wes-Kaap: 17 754
  • Gauteng: 3 329
  • Oos-Kaap: 3 306
  • KwaZulu-Natal: 2 249
  • Vrystaat: 225
  • Limpopo: 144
  • Noordwes: 134
  • Mpumalanga: 111
  • Noord-Kaap: 51

Recoveries:

  • Wes-Kaap: 9 157
  • Gauteng: 1 993
  • Oos-Kaap: 1 700
  • KwaZulu-Natal: 1 180
  • Vrystaat: 123
  • Limpopo: 75
  • Mpumalanga: 67
  • Noordwes: 45
  • Noord-Kaap: 30

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 406
  • Oos-Kaap: 77
  • KwaZulu-Natal: 50
  • Gauteng: 31
  • Vrystaat: 8
  • Limpopo: 3
  • Noord-Kaap: 1
  • Noordwes: 1

Covid-19 gevalle per ouderdom: 28 Mei 2020
  • 0 - 4 jaar - 398
  • 5 - 9 jaar - 357
  • 10 - 14 jaar - 482
  • 15 - 19 jaar - 665
  • 20 - 24 jaar - 1 886
  • 25 - 29 jaar - 3 433
  • 30 - 34 jaar - 3 911
  • 35 - 39 jaar - 3 809
  • 40 - 44 jaar - 3 122
  • 45 - 49 jaar - 2 632
  • 50 - 54 jaar - 2 094
  • 55 - 59 jaar - 1 659
  • 60 - 64 jaar - 1 003
  • 65 - 69 jaar - 660
  • 70 - 74 jaar - 443
  • 75 - 79 jaar - 311
  • 80 jaar en ouer - 415
  • Ouderdom nie bekend nie - 123
Covid-19 sterftes per ouderdom: 28 Mei 2020
  • 0 - 9 jaar - 2
  • 10 - 19 jaar - 1
  • 20 - 29 jaar - 4
  • 30 - 39 jaar - 33
  • 40 - 49 jaar - 61
  • 50 - 59 jaar - 144
  • 60 - 69 jaar - 153
  • 70 - 79 jaar - 113
  • 80 - 89 jaar - 55
  • 90 jaar en ouer - 11
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters