28 dae gelede
Kapenaars oor #Covid19
corona,covid19
'N beroep word op inwoners gedoen om nie fake boodskap te versprei nie.  ~ Verskaf

DIE verspreiding van die nuwe corona-virus het almal aan die praat.

Kapenaars het uiteenlopende menings hieroor.

Melinda Stuurman en Mauricia Petersen het met 'n paar Kapenaars gesels. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters