25 dae gelede
KYK: Gesels weer met die Prez.
Pres. Cyril Ramaphosa  ~ Argief

PRES. Cyril Ramaphosa is weer besig om in sy virtuele presidensiële Imbizo met sy "fellow South Africans" te praat.

Dit is die tweede virtuele presidensiële Imbizo na die eerste een wat op 1 Julie 2020 gehou is.

Die imbizo is 'n platform vir openbare deelname waar gemeenskappe direk met die regering kan komunikeer oor die uitdagings in die samelewing.

Inwoners kan ook oplossings deel vir van die uitdagings.As gevolg van die Covid-19 pandemie sal die presidensiele Imbizo op meer gemeenskapsradiostasies en TV-kanale uitgesaai word, maar ook op sosiale media gevolg kan word.



Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters