17 dae gelede
#KYK: Cyril praat oor corona-virus
cyril ramaphosa
cyril ramaphosa  ~ 

PRES. CYRIL RAMAPHOSA spreek die land Maandagaand toe, ure nadat aangekondig is dat daar nou meer as 400 positief bevestigde gevalle van die corona-virus in Suid-Afrika is.

Vanaand se toespraak volg 'n aantal vergaderings wat Ramaphosa Sondag met onder meer sakelui en politici gehou het. Hy het ook 'n vergadering van die nasionale beheerraad gehad waar onder meer gekyk is na die implementering van die #Covid19-opdragte en ekonomiese verligtingsmaatreëls om die impak van die pandemie in die land te verlig.

Jackson Mthembu, minister in die presidensie, het kort na 18:00 op sosiale media gedeel dat die land se nommer een om 19:30 die land sal toespreek. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters