Verlede maand
#Covid19: jongste Oos-Kaap syfers
coronavirus
3D art based in microscope images of the corona virus from the 2020 outbreak in Wuhan, China  ~ 

Teen 22:00 op 28 Mei was daar in die Oos-Kaap 3 306 bevestigde gevalle met 77 sterftes en 1 700 pasiënte wat herstel het.

  • • Nelson Mandelabaai-distrik: 1 065 met 634 herstel
  • • Buffalo City-distrik: 961 met 521 herstel
  • • OR Tambo-distrik: 502 met 111 herstel
  • • Chris Hani-distrik: 388 met 201 herstel
  • • Amathole-distrik: 114 met 45 herstel
  • • Sarah Baartman-distrik: 82 met 29 herstel
  • • Alfred Nzo-distrik: 31 met 26 herstel
  • • Joe Gqabi-distrik: 19 met 8 herstel
  • • Nie toegeken nie: 144 met 125 herstel

Bron: Oos-Kaapse regering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters