6 dae gelede
Covid sterftes byna 400
injection
Foto ter illustrasie  ~ 

MET nog 28 Covid-19 verwante sterftes bring dit die aantal nasionale sterftes op byna 400 te staan.

Die aantal bevestigde gevalle in die land is nou ook meer as 20 000

Dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, sê in 'n verklaring: "Daar is nou 20 125 bevestigde gevalle in die land.

"Tot op datum is 543 032 toetse gedoen. Daar is 17 599 die afgelope 24 uur gedoen."

Die aantal pasiënte wie herstel het is nou ook meer as 10 000. 

Covid-19 syfers in SA: 22 Mei 2020

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Wes-Kaap: 12 888
  • Gauteng: 2 521
  • Oos-Kaap: 2 459
  • KwaZulu-Natal: 1 735
  • Vrystaat: 185
  • Limpopo: 120
  • Mpumalanga: 98
  • Noordwes: 80
  • Noord-Kaap: 39

Recoveries:

  • Wes-Kaap: 6 126
  • Gauteng: 1 776
  • Oos-Kaap: 1 036
  • KwaZulu-Natal: 880
  • Vrystaat: 121
  • Mpumalanga: 58
  • Limpopo: 51
  • Noordwes: 29
  • Noord-Kaap: 27

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 257
  • KwaZulu-Natal: 47
  • Oos-Kaap: 53
  • Gauteng: 29
  • Vrystaat: 6
  • Limpopo: 3
  • Noord-Kaap: 1
  • Noordwes: 1

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters