16 dae gelede
Verset teen wet gewys met ’n bed
Dié vrou se manier van betoog het groot aandag getrek.  ~ Facebook

DÍS nou hoe jy ’n betoging na die next level vat!

’n Onbekende vrou het gister haar bed in Kusweg in Gordonsbaai staangemaak om protes aan te teken teen die inperkingsregulasies wat die hotel- en toerismebedryf aan bande lê.

Baie mense in die toerisme-en restaurantbedryf is reeds sedert Maart werkloos.

Werkers het ook in Kusweg in die Strand hul misnoeë hieroor gewys deur ’n plakkaatbetoging te hou.

Dit is veral mense wat hier in pubs werk wat hard geslaan is deur die beperkings.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters