12 dae gelede
Tegniese foute keer uitbetalings
UIF
Die stelsel vir uitbetalings vanaf die UIF word deur tegniese foute geteister.  ~ 

MILJOENE mense het weens tegniese foute en backlogs nog nie hul uitbetalings van die Unemployment Insurance Fund (UIF) gekry nie.

Volgens Business Day loop die regering se Temporary Employment Relief Scheme (Ters) deur onder tegniese onklaarheid wat ook die registrasiestelsel affekteer.

Met Ters betaal die regering vir drie maande deur die UIF tussen R3 500 en R6 700 aan werkers wat weens die lockdown nie 'n inkomste kon verdien nie.

Die stelsel moes onlangs afgeskakel word nadat dit betroubare inligting van applikante gewys het.

Volgens Business Day is meer as 'n miljoen werknemers nog nie betaal nie omdat hul name nie op die stelsel opgespoor kon word nie. - EWN


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters