11 dae gelede
Suid-Afrika staan saam
prayforsa
#PrayForSA  ~ Son Koerant

DIE land se krieket beheerliggaam, Krieket Suid-Afrika (KSA), doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om vanmiddag 17:00 in ’n oomblik van solidariteit die landslied saam te sing.

Die land gaan vanaand om middernag in ’n 21-dae landwye lockdown weens die verspreiding van die dodelike corona-virus.

KSA se verklaring lui soos volg: “Vanaand, 26 Maart om 17h00 - laat ons die hemel verhoog in ‘n oomblik van solidariteit. Vanuit ons vensters, ons deure, stoele en balkonne. 

Ons volkslied: Nkosi Sikelel ‘iAfrika, in meer as 50 miljoen stemme.Kom ons kyk na die onbekende op ons voorwaardes, so goed ons kan, as een.

Met hande op harte en hoopgevulde lug. 

Suid-Afrikaanse volkslied
Nkosi Sikelel' iAfrika
Maluphakanyisw' uphondo lwayo,
Yizwa imithandazo yethu,
Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo

Morena boloka setjhaba sa heso,
O fedise dintwa le matshwenyeho,
O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,
Setjhaba sa South Afrika - South Afrika.

Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes,
Waar die kranse antwoord gee,

Sounds the call to come together,
And united we shall stand,
Let us live and strive for freedom,
In South Africa our land

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters