3 maande gelede
Handige lockdown-nommers
lockdown,coronavirus
Suid-Afrika sal vir 21-dae onder lockdown wees.  ~ Son Koerant

MET die corona-virus-pandemie wat gelei het daartoe dat die land in 'n nasionale lockdown gaan is daar steeds baie vrae. Talle lesers maak ook daagliks met ons kontak opsoek na van die kontakbesonderhede vir die een of ander regeringsinstelling.

Son het hierdie lys van 'n paar van die noodnommers gemaak:

Gesinsgeweld-sentrum: 0800 428 428 of *120*7867# (gratis)

Nuwe aansoeke vir UIF-voordele (soos werkloosheid, kraam, siekte en aanneming): Capet.BCP@labour.gov.za of George.BCP@labour.gov.za

Departement van Arbeid: 0800 843 843

Verdagte en onwettige prysstygings: 0800 141 800

Hulp vir kleinsake: 0860 663 7867

Departement van Binnelandse Sake: 0800 601 190

Report #FakeNews: fakenewsalert@dtps@gov.za of stuur 'n Whatsapp aan 067 966 4015

Sassa: 0800 60 10 11 (sien ook provinsiale nommers hieronder) 

sassa
Sassa maatskaplike verligting

Wes-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling vir navrae oor kospakkiers (Maandae tot Vrydae tussen 07:00 en 16:00): 0800 220 250.

Oortreding van lockdown-regulasies in die Wes-Kaap.

  • Stad Kaapstad: Maj.gen. Dyantyi by 082 522 1444
  • Kaapse Wynland: Maj.gen. Mene by 082 216 5185
  • Tuinroete: Maj.gen. Reddy by 082 778 7915
  • Weskus: Maj.gen. Jordaan by 082 559 4666
  • Overberg: Brig. Heilbron by 082 8561687
  • Sentraal Karoo: Brig. Du Toit by 082 044 8969


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters