Verlede maand
Ekonoom: Maak R350-toelaag permanent
Die land se nommer een sê die R350 toelae is om die armste te help  ~ Jonathan Lestrade

DIE regering moet dit oorweeg om die R350-toelaag permanent te maak.

Sò reken Dick Forslund, 'n senior enonoom van die alternatiewe inligtingsontwikkelingsentrum.

Hy voeg by: "Die regering moet ook die besuinigingsbeleid laat vaar. Dit het 'n negatiewe impak op die samelewing."

Pres. Cyril Ramaphosa het Sondagaand aangekondig dat die R350 Covid-19-verligtingstoelaag weer uitbetaal sal word tot Maart 2022. 

Intussen meen Forslund dat die regering beter kon doen om nie net die maatskaplike verligtingstoelaag te verleng nie, maar ook die bedrag te verhoog. - EWN

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters