Verlede maand
Cop vas oor hy drank vervoer
saps,drank
Die polisie het beslaggelĂȘ op drank ter waarde van R125 000, na 'n wenk. FOTO: SAPS  ~ 

PLEKS van beslaglê op dit is 'n cop nou in die sop oor drank wat hy vervoer het.

EWN berig dat 'n video clip van die voorval het die aandag van die polisie se top cops getrek het.

Met die ban op die skuif en verkoop van drank het die polisie al 'n paar landsburger gearresteer vir oortreding van die regulasies. Nou is boeie aan een van hul eie gesit.

Volgens 'n polisiewoordvoerder, Mathapelo Peters, het die voorval by die Centurion-winkelsentrum plaasgevind.

"Daar is 'n onbevestigde aantal drank deur 'n polisie-vên afgelaai. Die voertuig is dus gebruik om onwettig drank te vervoer." 

Die cop is intussen gearresteer en 'n ondersoek gelas.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters