4 maande gelede
Booth: Moenie skuld erken nie
Adv. William Booth raai mense aan om nie skulderkennings boetes te betaal nie.  ~ 

SEDERT die begin van lockdown is daar 'n toename in skulderkenningsooreenkomste. Met byna 300 000 mense wie sedert Maart 2020 vir lockdown-oortredings inhegtenis geneem is.

Die bekende lawyer, William Booth, raai mense daarteen om 'n skulderkenningsboete te betaal wanneer hulle vir oortreding van lockdown-regulasies gearresteer word.

Booth verduidelik: "Volgens die wet op rampbestuur laat die meerderheid van die oortredings mense toe om 'n skulderkenningsboete te betaal, en mense dink dan dit eindig daar." 

Hy voeg by: "Min mense weet egter wat dit mean om die dokument te teken.

"As jy 'n skulderkenningsboete betaal kry jy 'n kriminele rekord."

'n Kriminele rekord kan vir tot 10 jaar met jou bybly.

EWN berig dat volgens Booth is dit maar beter om 'n lawyer te kry en jou dag in die hof te gaan hê.

"As jou persoonlike omstandighede oortuigend is, sal die staatsaanklaer gewoonlik instem om die saak terug te trek.

"As dit nie slaag nie, kan jy vergoed deur die sogenaamde diversion program, wat jou sal toelaat om gemeensapsdiens te doen sonder om skuldig te pleit of 'n kriminele rekord te hê." - EWN

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters