2 maande gelede
Boete vir ou wat brood wou koop
Photo by Bill Oxford on Unsplash
'n Man van Manenberg is tydens die lockdown gearresteer.  ~ Foto ter Illustrasie

PLEKS van net die brood wat 'n ou van Manenberg moes kry, moet hy nou R5 000 bymekaar krap om 'n boete te betaal.

Brandon van Wyk is Saterdag op die tweede dag van lockdown gearresteer en moes die hele naweek in die selle deurbring. 

Van Wyk het glo 'n regulasie van die Rampbestuurwet oortree.

Hy het sy ervaring met Son gedeel en gesê hy het net probeer om 'n brood oorkant sy huis te gaan koop.

Lees meer in Woensdag se Son.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters