2 maande gelede
Army begin skop, skiet en donner
vredesmag: Die army rol gister deur die strate van Manenberg. Die inwoners is grootoog.Foto: PETER ABRAHAMS  ~ 

DIE army het hardhandig geraak met ouens wat hulle tydens lockdown op die straat gevind het.

Dit nadat pres. Cyril Ramaphosa gesê het dit is nie nou die tyd vir skop, skiet en donner nie. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters