2 maande gelede
Appèlhof: Regulasies wel wettig
lockdown,coronavirus
Die appèlhof in Bloemfontein het die hooggeregshof se bevinding ter syde gestel.  ~ Son

DIE appèlhof het Donderdag 'n hofbeslissing, wat bevind het die lockdown-regulasies onder vlak 3 en 4 is ongeldig en ongrondwetlik, tersyde gestel.

Liberty Fighters Network (LFN) het in Mei 2020 die hooggeregshof in Pretoria genader om die regulasies as irrassioneel en ongrondwetlik te verklaar.

Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, het geappeleer nadat die hof ten gunste van die LFN beslis het.

Die appèlhof het bevind LFN se saak is op veralgemening en breë gevolgtrekkings gegrond.


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters