Verlede maand
34 Nuwe Covid sterftes in SA
A potential coronavirus vaccine
(Getty)  ~ 

TEEN Vrydagaand was die aantal Covid-19 verwante sterftes in die land 2% van die bevestigde gevalle in Suid-Afrika.

Tydens 'n perskonferensie met lede van die ministeriële-advieskomitee en ander gesondheidkenners het dr. Zweli Mkhize, minister van gesondheid, aangekondig daar is nou 611 Covid-19 verwante sterftes in die land.

"Daar was ook 1 837 nuwe gevalle en dit bring Suid-Afrika tot 29 240 bevestigde gevalle in die land.

"Suid-Afrika het ook 15 093 pasiënte wie herstel het." 

Covid-19 syfers in SA: 29 Mei 2020

Bevestigde gevalle per provinsie:

  • Wes-Kaap: 18 906
  • Gauteng: 3 583
  • Oos-Kaap: 3 583
  • KwaZulu-Natal: 2 428
  • Vrystaat: 231
  • Limpopo: 170
  • Noordwes: 143
  • Mpumalanga: 112
  • Noord-Kaap: 52
  • Nie toegeken nie: 32

Recoveries:

  • Wes-Kaap: 9 830
  • Gauteng: 2 019
  • Oos-Kaap: 1 700
  • KwaZulu-Natal: 1 180
  • Vrystaat: 124
  • Limpopo: 97
  • Mpumalanga: 67
  • Noordwes: 45
  • Noord-Kaap: 31

Covid-19 verwante sterftes:

  • Wes-Kaap: 437
  • Oos-Kaap: 80
  • KwaZulu-Natal: 50
  • Gauteng: 31
  • Vrystaat: 8
  • Limpopo: 3
  • Noord-Kaap: 1
  • Noordwes: 1

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters