19 dae gelede
Waveren se leerders wys hulle talent
Almal wenners: Dié leerders het aan die danskompetisie deelgeneem. Agter van links staan Jaime-Lee Pietersen (’n onnie), Franita Daniëls, Lakesha Pedro, Michy Willemse, Zeldine Fransman, Andelene Michaels (prinsipaal), Muneebah Coetzee, Tracy Lewis, Marechia Pietersen, Reonecia Disten, Akhona George en Roshlyn Abrahams (’n onnie). Voor van links hurk Farren Coetzee, Lorenique van Rooyen, Aleatichia Fortuin, Kiara Adams, Dannaleen Abrahams en Molisha Swarts.  ~ Peter Luitjies

’N PAAR leerders van die Hoërskool Waveren in Tulbagh het Saterdag deelgeneem aan die Wes-Kaapse onderwysdepartement se jaarlikse Dance Showcase.

Elke deelnemer het ’n sertifikaat ontvang.

Die danskompetisie het by The Settlers High School in Bellville plaasgevind.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters