Verlede maand
Vrou se lyk in bosse gevind
Kom weg
Die 30-jarige vrou se liggaam is met steekwonde in die bosse gevind.  ~ Foto Verskaf

DIE liggaam van ‘n onbekende vrou is Woensdagoggend in ‘n bos in Grabouw gevind.

Die vrou het veelvuldige wonde aan haar liggaam gehad.

Volgens kapt. FC van Wyk, 'n polisiewoordvoerder,  ondersoek die polisie ‘n moordsaak nadat die 30-jarige vrou se liggaam in die bosse in Khutsong in Grabouw gevind is.

Die ontdekking is omstreeks 09:42 gemaak sê hy.

“’n Naadoodse ondersoek sal gedoen moet word om die oorsaak van dood te bepaal,” voeg Van Wyk by.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters