17 dae gelede
Twee boeties vermis
vermis
Vermis: Brian Adriaanse (8).  ~ verskaf

Twee boeties van Klapmuts word sedert Vrydag gesoek.

Brian (8) en Leshwin Adriaanse (11) moet hul ma Vrydag by Shoprite gekry het, maar het nooit daar uitgekom nie.

Volgens die polisie is die twee boetes laas deur hul ma, Lynice Adriaanse, gesien toe sy haar huis verlaat het vir werk.

Ten tye van hul verdwyning was Leshwin geklee in 'n geel sweetpakbroek en rooi t-hemp en Brian in 'n rooi t-hemp en kortbroek.

Enige persoon met inligting wat sal lei tot die veilige terugkeer van die twee boeties kan kapt. JS Moos, stasiebevelvoerder van Klapmuts polisie, by 082 469 1815 kontak.

Leshwin
VERMIS: Leshwin Adriaanse (11).
vermis
Vermis: Brian Adriaanse (8).


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters