6 dae gelede
Só kry winkel-ou mense om noodles te koop
Benton County Jail in Kennewick, Washington has been giving ramen 'n Somaliese winkeleienaar het 'n manier gevind om mense se vrese uit die weg te ruim.  ~ Foto ter illustrasie: Shutterstock

OM TE noodle…of nie te noodle nie.

Voorvalle waar kinders onlangs gesterf het nadat hulle vermoedelik kits-noedels geëet het, het vir ‘n ruk lank nou al die tonge los.

Veral omdat daar tans nog soveel onduidelikheid is oor watter brand noedels in die sterfgevalle betrokke was.

‘n Somaliese spaza-winkeleienaar van Robertson het egter ‘n vindingryke way gevind om mense aan te moedig om steeds kits-noedels te koop deur sy winkel in die vorm van ‘n pakkie noedels te paint.

Dié winkeleienaar sê sy noedels is ver van verval af en mense stroom elke dag om hul two minute noodles te kom koop.

Lees volledige berig 25 November se Son.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters