4 maande gelede
Passassiers sit vas onder bus
ongeluk,piketberg
Die N7 was in beide rigtings vir verkeer gesluit.  ~ Verskaf

Een persoon is dood en sowat 16 beseer in ‘n ongeluk Woensdagaand naby Moorreesburg in die Wes-Kaap.

Kenny Africa, provinsiale verkeershoof, sê die bestuurder van ‘n VW Polo is dood in die botsing met ‘n bus.

“Sowat ses passassiers van die bus was vasgekeer onder die bus.

“Die N7 is in beide rigtings vir verkeer gesluit.”

Die ongeluk was aan die Piketberg kant van Moorreesburg. 

ongeluk,piketberg
Sowat ses mense was vasgekeer onder die bus.
ongeluk,piketberg
Die ongeluk was aan die Piketberg kant van Moorreesburg.
ongeluk,piketberg
Die bestuurder van die VW Polo is dood in die botsing met die bus.
ongeluk,piketberg
Die 16 beseerdes is almal passassiers van die bus.
ongeluk,piketberg
Die N7 was in beide rigtings vir verkeer gesluit.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters