13 dae gelede
KYK: Oompie spog steeds oor miljoene
David 'Oompie
David 'Oompie" Cupido.  ~ 

“EK het die miljoene maar gaan nie sê in watter bank nie.”

Aan die woord is Oompie, die omstrede ponzi-pastoor wat duisende mense vieslik ingeloop het in sy beleggingskema.

Maar Oompie hou dik hy het pond hoewel hy Dinsdag by die Kaapse hooggeregshof moes wees in verband met likwidasie.

Lees more die volledige gesprek met Oompie, oftewel David Cupido, in SON.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters