4 maande gelede
Mack mang vir mesmoord
 ~ 

'N MAN is tot tien jaar tronkstraf in die Robertson-landdroshof gevonnis ná hy laas maand aan moord skuldig bevind is.

Wandisile Mack (29) het op 15 Oktober 2018 in Reitz-straat in Robertson vir Alexis Lewis met 'n mes doodgesteek.

Kapt. FC van Wyk, 'n polisiewoordvoerder, sê in 'n verklaring die voorval wat vinnig aangemeld is asook die gewilligheid van getuies om na vore te kom het tot 'n suksesvolle arrestasie en daaropvolgende vervolging gelei.

Mack het skuldig gepleit


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters