23 dae gelede
KYK: Paarliete hou eie shutdown
shutdown
Paarliete het Woensdagoggend hul eie shutdown gehou.  ~ skermgreep

HONDERDE inwoners van die Paarl het Woensdagoggend na die Drakenstein-munisipaliteit se kantore gestap. 

Hulle eis onder meer dat die munisipaliteit sy nuwe deernisbeleid onmiddellik onttrek.

Die inwoners is ook ontevrede oor die hoë pryse vir munisipale dienste soos krag.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters