25 dae gelede
Witzenberg Abuse Crisis Centre funksie
Princess Mrwetyana, Valerie Bruce, Mark Mentor, Marinda Makopan, Daphne Boer en Abraham Jooste is personeellede van die Witzenberg Abuse Crisis Centre.  ~ 

Die Witzenberg Abuse Crisis Centre het onlangs ’n geldin­samelingsdinee gehou. Son se PETER ABRAHAMS was daar met sy kamera. Bel hom by 021 406 4459 of stuur ’n e-pos na peter.abrahams@son.co.za. 

Princess Mrwetyana, Valerie Bruce, Mark Mentor, Marinda Makopan, Daphne Boer en Abraham Jooste is personeellede van die Witzenberg Abuse Crisis Centre.
Gavin Snyders, Elmarie Snyders, Olivia Jasriel van The Jasriel Foundation, Princess Mrwetyana en Sonja Ernstzen.
Mark Mentor van die Witzenberg Abuse Crisis Centre, asook Jill Levenberg van Suidooster en Olivia Jasriel van The Jasriel Foundation is die gassprekers.
Sonja Ernstzen en Petro Gordon.het die dinee geniet.
Monica van Wyk, Charlotte Farmer, Liezel Mapling, Wilma Mapling en Tegan Hails glimlag breed.
Annerie Klein, Katriena de Bruyn, Jackie Manus, Ray Grobbelaar, Wendy Brink en Francis Manus.
Jo Peterse.
Van links: Kashief Saville, Alistair Finger en Virgil Williams van die groep Motive Harmonizers het die mense entertain.
Selwyn McKeith, Caitlyn Slabb en Belinda McKeith wys hulle gee ook om.
Jolene Malgas (links) het die event saam met Melish Geldenhuys bygewoon.
Melissa Malgas (links) en Hanielle Braaf.smile breed,
Hazel Frans, Valerie Bruce, Marliese Ockhuis en Andrea Krige.
Abraham Jooste en Marinda Makopan van Witzenberg Abuse Crisis Centre.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters