Verlede maand
KYK | Son Files: Episode 7
ovk
Baie mense gaan weer vanjaar hul kruisies trek, maar hoeveel van hulle se lewens gaan werklik daarna verander.  ~ Verskaf

DIE plaaslike verkiesing vind vanjaar op 1 November plaas. 

Baie mense gaan weer vanjaar hul kruisies trek, maar hoeveel van hulle se lewens gaan werklik daarna verander. 

Son se verslagspan het gaan uitvind hoe voel mense oor die verkiesing en ook of hul voel daar is waarde vir hul stem.

Eerw. Chris Nissen, van die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie, en Eerw. Courtney Sampson, die voormalige voorsitter van die verkiesingskommissie in die Wes-Kaap, gee ook hul mening oor hoe belangrik dit is om te stem.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters