22 dae gelede
“Vra my ‘hoe gaan dit’”
tarryn tomlinson
Tarryn Tomlinson  ~ 

OP 18 het sy verlam geword, maar dit keer haar nie om hoogtes te bereik nie.

Tarryn Tomlinson is voor Covid-19 en lockdown Kilimandjaro in haar rolstoel op.

Sy beskryf die ervaring as ongelooflik en sê dit was die moeite werd. 

Tarryn het vier mansmense gehad wat haar tot bo die berg gehelp het en alles moontlik gemaak het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters