Verlede maand
Volkslied uit volle (buitelandse) bors
japan,bokke,rwc
Dis nie net Suid-Afrikaners wie die Bokke in die semi-final teen Japan ondersteun nie.  ~ Adnaan Mohamed

KORT voor die wêreldbekerrugby kwarteindronde tussen die Springbokke en Japan, gesing word.semi-final tussen Suid-Afrika en Japan het Adnaan Mohamed met 'n paar fans buite die stadion gesels.

Hy het ondermeer afgekom op die groep buitelanders wie saam met Suid-Afrikaners uit volle (buitelandse) bors die Suid-Afrikaanse volkslied gesing het. 

Dit was ook nie net ouens van Wellington in die Wes-Kaap wie in Japan is om die Bokke te support nie. Selfs locals in Asië ondersteun die Springbokke. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters