22 dae gelede
Top 5 van die week
son koerant
Top 5 vir 31 Augustus tot 4 September  ~ 

In Son se Top-5 stories van die week word gekyk na 5 stories wat die week in die koerant was en nie noodwendig voorblad was nie maar steeds uitgestaan het.

Die Top-5 stories vir 31 Augustus tot 4 September is daar onder meer berig oor:

  • > Kwessies op en van die veld wat Krieket Suid-Afrika in groot verleentheid stel. 
  • > Geregtigheid vir 17-maande oue Jeremiah Ruiters
  • > Jennifer Vergotine wie met trane vertel oor haar tik-verslaafde dogter.
  • > Die gemeenskap van Endlovini-plakkerskamp wie in vrees leef
  • > En hoe swaar dit in sommige huise gaan, so swaar dat bejaardes in Ruyterwacht honde en katkos moet eet.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters