4 maande gelede
Tevin Campbell sing vir Son
tevin campbell
Tevin Campbell  ~ Melinda Stuurman

TEVIN Campbell, die beminde Amerikaanse RnB-sanger kan net nie genoeg van Kaapstad kry nie.

Campbell het Maandag die Rooikruis-kinderhospitaal besoek waar hy sy 67 minute ter ere aan Mandela bestee het.

Hy het lekker met die klein pasiënte van die ENT-eenheid gespeel en gesels en selfs vir Son gesing. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters