Verlede maand
Supporters sê wie in final moet wees
rwc, uitsig,
Suid-Afrikaners van Uitsig in Kaapstad is ook by die wêreldbekerrugbytoernooi in Japan.  ~ Adnaan Mohamed
Son se Adnaan Mohamed is in Japan en het met 'n paar Suid-Afrikaners, wie ook in die land is vir die wêreldbekerrugbytoernooi, gesels.Hy wou onder meer weet wie dink hulle gaan of moet in die final wees. 
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters