14 dae gelede
Support met 'n breë smile
Charl Rondganger, Roberto Potberg en Byron Goolap chill langs die veld.  ~ 

Talle Sonlanders het onlangs­ ’n sporttoernooi by die Hoërskool Booysenpark bygewoon. DEON FERREIRA­ wys ’n paar foto’s. 

Kyle Jones, Bevin Grootboom en Leonard Francis is all smiles.
Layton Kemp, Enrico Oliphant en Kyle Rossouw lag lekker vir die kamera.
Joshua Rockman, Keelan Barker en Romano Barker is skouer aan skouer.
Marisa Fredericks, Deon Rademeyer en Annasteen Schooney benut die gazebo.
Christina Alexander, Charmaine Panganie en Felicity Whitebooi maak lekker roosterkoeke.
Charl Rondganger, Roberto Potberg en Byron Goolap chill langs die veld.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters