Verlede maand
St Margaret's Kerk dans
Inge Nicholson, Lynn Hermanus en Tessa Davids is vrolik oor die koms van die lente.  ~ 

Die St. Margaret-kerk se jaarlikse lentedansparty is in die Edgemead-gemeenskapsaal gehou. Son se fotograaf Peter Abrahams was daar. 

Marcell Allard (links) en John en Olga Markus deel ’n baie gesellige oomblik.
Yolanda en Clifford Lewis tydens die lente dans.
Bernalee Philander, Shahieda Gardener, Karen September en Bonita Morgan is vol smiles.
Terry en Kevin Cole dans ’n bietjie.
Dhonaye Everts, Dawn Everts, Tyler Ringquest en Jody Daniels geniet die aand.
Inge Nicholson, Lynn Hermanus en Tessa Davids is vrolik oor die koms van die lente.
Cheryl Kennel en Gretchen Brown lyk in hulle noppies met die lekker pryse wat hulle losgeslaan het.
Eerw. Nino en Gail Julies het die event bygewoon..
Van links is Katie Jordaan, Reginald Minnaar en Sharon Fortuin.
Preston Ringquest, Christine Ringquest, Portia Everts en Jennie Everts lyk happy om by die dans te wees.
Shahieda Gardener, Jacqui Ahrends, eerw. Chris Ahrends en Nicky Cyster kuier lekker saam.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters