26 dae gelede
Sonny Bill se soft spot
Sonny Bill Williams
Sonny Bill Williams (Getty Images)  ~ 

Die All Black held, Sonny Bill Williams, het op die sideline van die wêreldbekerrugbytoernooi sy soft spot vir Suid-Afrika met die media gedeel.

Williams het met die media gepraat kort nadat Nieu-Seeland die Springbokke in hul #RWC2019 openingswedstryd gewen het. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters