4 maande gelede
#SonKuier Parow Activation
parow mall activation
Son, Kuier en kykNET Mall Activation saam met Suidooster akteurs en Jarrad Ricketts by Parow Centre  ~ 

Son insamewerking met Kuier-tydskrif en kykNET & Kie was Saterdag 8 Februarie 2020 saam met Jarrad Ricketts en van die akteurs van Suidooster by Parow-winkelsentrum.

Onder die akteurs was Irshaad Ally (Rafiek), Marco Spaumer (Tim), Eden Claasen (Justin), Lauren Joseph (Zoe), Jawaahier Petersen (Khaasifa) en die nuweling Irvine van der Merwe (Nazeem).

Hou Son se Facebook-blad dop vir wanneer en waar die volgende Mall Activation gaan wees. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters