4 maande gelede
#KYK: Seun (3) val in mangat
mangat,kind
Die 3-jarige het op die losdeksel getrap en in 'n mangat geval.  ~ 

Kleuters is baie nuuskierig en spring soms speel-speel rond.

'n 3-Jarige het egter die skok van sy lewe gekry, toe hy op die deksel van 'n mangat spring en hy in die gat val.

Sy ouers was gelukkig nie ver nie en sy pa het vinnig in en weer uitgespring met die klonkie. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters