4 maande gelede
Reünietyd vir Hangklip se vriende
Horatio Smith gee sy vrou, Jonique, ’n drukkie.  ~ 

DIE Hoërskool Hangklip in Queenstown het onlangs ’n reünie gehou. THEO JEPTHA wys ’n paar foto’s. 

Shaun Wyngaard gee sy vrou, Melanie, ’n soentjie.
Horatio Smith gee sy vrou, Jonique, ’n drukkie.
Horatio Smith, Shaun Wyngaard en Merideth Samson is vrolik.
Melanie Wyngaard, Antonio Brecht en Jonique Smith is bly om mekaar weer te sien.
Jonique Smith, Jeandré van Zyl, Antonio Brecht, Lezelle Nel en Melanie Wyngaard pose vir ’n foto. Voor is Corné du Plessis en Annalie du Plessis.
DJ ET, Corné du Plessis, Theo Jeptha en Lezelle Nel kuier lekker saam. FOTO verskaf
DJ ET, Jeandré van Zyl en Merideth Samson lag lekker vir Son op Sondag se kamera.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters