2 maande gelede
Retreat-rugbyklub vier 120ste bestaansjaar
Retreat rugby
Byron Wessels en Dawn Oliver spog met Retreat se wapen.  ~ Peter Abrahams

Die Retreat-rugbyklub het Saterdag 25 September sy 120ste bestaansjaar gevier met ? rugbydag op die Allenby-sportveld in Retreat. Young Standards van die Paarl was die besoekende span.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters