Verlede maand
Rassie praat oor beserings
KOBE, JAPAN - OCTOBER 11: Rassie Erasmus (Head Coa
Rassie Erasmus, die Springbok-afrigter.  ~ Gallo Images

RASSIE Erasmus, Springbok-breier, het Vrydag tydens 'n mediakonferensie gesê nie een van sy spelers het ernstige beserings tydens die groepwedstryde opgedoen nie.

Herschel Jantjies se dyspierbesering en Cheslin Kolbe se enkel is nie te ernstig nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters