21 dae gelede
Ramaphosa praat op dag 48 van lockdown
Cyril Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa. (GCIS)  ~ 

DIS dag 48 van Suid-Afrika se lockdown en pres. Cyril Ramaphosa spreek op 13 Mei om 20:30 weer die land toe.

Ramaphosa se toespraak, 20 dae nadat hy laas die land toegespreek het, kom na 'n aantal kabinet en nasionale coronavirus-beheerraad vergadering. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters