12 dae gelede
KYK: Prez praat weer met land
Cyril Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa.  ~ GCIS

PRES. Cyril Ramaphosa praat Woensdag 16 September weer met die land.

Vooraf is bespiegel dat hy sal aankondig dat die lockdown na vlak-1 verslap en die land oopmaak vir oorsese reise.

Ramaphosa se toespraak kon na 'n vergadering met die nasionale corona-virusbeheerraad Maandag, die president se koordineringsraad Dinsdag en 'n spesiale kabinetsvergadering Woensdag.

Ramaphosa spreek vanaand die land om 19:00 toe. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters