19 dae gelede
#KYK: Prez praat met volk
Cyril Ramaphosa
President Cyril Ramaphosa.  ~ GCIS

PRES. CYRIL RAMAPHOSA sal Suid-Afrikaners Woendagaand omstreeks 20:00 toespreek.

Die toespraak deur die staatshoof volg na vergadering van die nasionale corona-virus beheerraad en 'n spesiale kabinetsvergadering, beide Dinsdag.

Die toespraak sal handel oor die regering se pogings in die stryd teen die corona-virus, wat reeds byna 20,000 lewens geeis het in Suid-Afrika.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters