3 maande gelede
Perde lok ’n lekke’ crowd
Yasmien George, Zeke Nelson, Seth Nelson en Craig George was daar.  ~ 

Talle Sonlanders was onlangs by die East Cape Derby Race Day op Fairview. DEON FERREIRA wys ’n paar van sy foto’s. 

Selwyn en Natasha Willis is reg vir die event.
Sanele Windvogel staan tussen Susan Windvogel en Jenine Daniels.
Marco Louw, Tania Wait, Anita Wait en Bokkie Wait is vol smiles.
Yasmien George, Zeke Nelson, Seth Nelson en Craig George was daar.
Rehim Bezuidenhout, Rodger Seale en Martin Williams.
Nico Jones en Henry Minnie kyk na die resies wat kom.
Nadine Vencencie, Ridge Rademeyer en Kim Scheepers.
Olga Dorasamy geniet ’n drankie.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters