Verlede maand
Opgewonde met bietjie trane toe skooljaar begin
Eerste skooldag
Marcus Hooney en Seth Bailey van die Laerskool A.F Louw , in Stellenbosch is onder smiles op hul eerste skooldag.  ~ Zayne Johannes

Die amptelike skooljaar vir 2020 het Woensdag begin.

Talle was opgewonde terwyl sommiges wie die eerste keer skool toe is, bietjie hartseer was. 

Son het by paar skole gaan in loer. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters