4 maande gelede
#KYK Son Files: Episode 3
BESETTING: Die Tygerberg-renbaan is een van die stukke grond waarop ’n nuwe informele nedersetting verrys het.  ~ Jaco Marais

BEHUISING is een van die grootste uitdagings in Suid-Afrika.

Die behoefte aan behuising is veel groter as die regering se vermoë om dit te verskaf, sê die Wes-Kaapse regering in sy ondersteuningsprogram vir informele nedersettings.

Dit is om dié rede dat mense dan besluit om grond aan hulself toe te eien; iets wat gedurende die inperking vererger het.

Son het vir sy nuutste dokumentêr gaan uitvind presies wat mense dryf om grond te beset en hoe die regering daarmee cope.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters