17 dae gelede
Mnr Gay World word in Kaap aangewys
mr gay world
Deelnemers aan vanjaar se Mnr Gay World-kompetisie  ~ Twitter

Deelnemers van 22 lande regoor die wêreld ding mee om die Mnr Gay World titel vanaand.

Dit is die vierde keer in die organisasie se 11jaar geskiedenis dat dit op die Afrika-vasteland gehou word.

Die internasionale jaarlikse soektog vir ‘n gay rolmodel het die afgelope week by talle plekke in en om Kaapstad plaasgevind.

Die deelnemers het onder meer gaan kweek in ‘n tuinprojek in Khayelitsha en die Pride Shelter, die enigste in sy soort in Afrika, besoek. 

Jordan Bruno van Australië, huidige Mr Gay World, sal die titel vanaand aan een van hierdie deelnemers oorhandig: 

Rad Mitic - Australia 

Nick Van Vooren- Belgium

Raphael Dos Anjos - Brazil

Josh Rimer - Canada

Carlos Navarro - Chile 

Marko Soto - Costa Rica

Ismo Poutiainen - Finland

Marcel Danner - Germany 

Oliver Pusztai - Hungary 

Suresh Ramdas - India 

Guilherme Souza - Ireland

Tiger Shigetake - Japan

Kaleb Omar - Mexico

Rivelino Reinecke - Namibia

Nick Francis - New Zealand

Iann Carlos Jean - Panama

Jorge Seminario - Peru

Janjep Carlos - Philippines

Chris Emmanuel - South Africa

Fransisco Alvarado - Spain

Chayodhom Samibat - Thailand

Walter Moreno - Venezuela  


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters