5 maande gelede
KYK: Ludick wil spiere oorsee wys
Johan Ludick
Johan Ludick van Elsiesrivier se droom is om oorsee te gaan deelneem.  ~ Foto Verskaf

ELSIES se eie spiertier wil hom graag eendag teen die wêreld se bestes meet.

Johan Ludick (44), 'n liggaamsbouer, droom nog van die geleentheid om sy land te verteenwoordig.

Hy is al twee keer gekies om Suid-Afrika oorsee te gaan verteenwoordig, maar 'n gebrek aan fondse het dié droom gekniehalter.

Dit keer Ludick egter nie om steeds die harde werk in te sit vir die dag wat hy wel sy droom gaan bewaarheid nie.

Dié pa van twee het met Son Digitaal gepraat oor sy reis in die sport van bodybuilding.

Kyk die video hier:


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters